Nomades Program vir 2022


[ Opgedateer 2022/02/17, 2022/11/10 MS]

Roetes met ## is reeds vol, maar jy kan jou naam op 'n waglys plaas. Daar is gereeld kanselasies.


Op Sommige Staproete se name is n Webskakel gelaai wat jou sal neem na n nuwe Venster met die Roete se amptelike webtuiste (die Onderstreepte name).
Hou jou muis wyser n oomblik stil in n ry om te sien Wie het saamgestap op stappe wat reeds afgehandel is of wie het bespreek vir die' roetes(die sal so elke week opgedateer word)
Sien asb die kontak ons bladsy vir 'n verduideliking van ons klub en lede fooie.

Die ORGANISEERDER van die stap hou die besprekingslyste vir daardie stap.
Bespreek, bevestig, verander en verwyder asb jou naam by die' persoon as jy nie meer kan gaan nie.
Betaal dan in die klub se bankrekening in (Verkieslik nie kontant nie) en laat net weet dat jy betaal het aan Marius (tesourier) met die Roete verwysing, jou naam en 'n duidelike beskrywing van waarvoor en watter opsies en jou naam, gewoonlik op die laatste in die week van die klubaand(eerste week van die maand, tensy anders vermeld.
Normaalweg moet die finale bedrag in die eerste week van die maand waarin die maand is betaal word, tensy anders aangedui. Duurder stappe vereis soms langer voor die tyd die volle bedrag of 'n deposito. Moenie 'n inbetalings bewys stuur nie, dit kos jou net geld, laat net weet hoeveel en vir wie en watter stap inbetaal is. Meer as een stap en/of persone kan gerus saam inbetaal word. Sien ook ons kontak bladsy vir ons kontakdetail en bankbesonderhede.


STAPROETE ORGANISEERDERS vir 2022
Naam Epos Sel
Elsabéduringe@elections.org.za082 320 3430
Anna-Marieamlotter15@gmail.com082 334 1323
Dave davidhale65@gmail.com084 614 1144
Corrieinfo@elaesthetica.com071 640 1854
Magdamagda@sabrina.co.za083 268 6841
MariusMariusStanderPTA@gmail.com083 305 6223

[ LAAI 2022/02/17 jaarprogram af as PDF en vir uitdruk. ]

Staproete     Maandvergadering     Vakansiedag    
Vanaf Tot Klas / EFT KODE Aktiwiteit Naaste Dorp/Plek Tipe
Dae
Km Koste
Teen:
2022/01/11
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/01/21 Vr. 2022/01/23 So. 202201KOE Koedoeslaagte **
Organiseerder: Marius
Parys (~10km vanaf)
Noord-Wes
Basiskamp; 3Dae;2Nagte
VOL.
14km Koedoe
14Km Ouplaas
5Km Likewaan
R360pp(Lid)
R390pp(NieLid)
2022/02/01
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/02/05
Saterdag.
DAGSTAP Moreletaspruit ... Dagstap Km R
teen
2022/02/18 Vr. 2022/02/20 So. 202202DEV De Voetpadkloof **
Organiseerder: Magda
Loskopdag Basiskamp
3Dae;2Nagte
VOL R575pp(Lid)
R605pp(NieLid)
2022/03/01
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/03/05
Saterdag.
DAGSTAP Wonderboomrif ... Dagstap Km R
teen
2022/03/18 Vr. 2022/03/21 Ma. 202203MOO Moolmanshoek **
Organiseerder: Dave
Rosendal/Ficksburg Basiskamp & Rugsak
4Dae;3Nagte
VOL. R720(Lede)
R765(Nie-Lede)
2022/04/05
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/04/02
Saterdag.
DAGSTAP -------- ... Dagstap Km R
2022/04/15 Vr. 2022/04/18 Ma. 202204MAG Basiskamp met Dagstappe in Magaliesberg Omgewing.
Slaap @ Maretlwane. **
Organiseerder: Marius
Magaliesberg-Noord.
Mooinooi / Hartbeespoort
Stap by Maretlwane, Out of Africa#, Majakaneng# en Vergenoeg#. Basis @ Maretlwane R685(Lede)
R729(Nie-Lede)+dagstapfooie#.
2022/04/27 Wo. 2022/05/03 Di. 202204GIA Giants Cup. ***
Organiseerder: Marius
Himeville, Drakensberg (KZN) RUGSAK. 1+5 Nagte. ~60km.
Backpacker+5Hutte
Plek vir 14. Vol.
plaas naam op waglys.
R660+Backpackers(R250)
+Vervoer(~R100).
2022/05/03
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/05/07
Saterdag.
DAGSTAP De Wild
Hartbeespoort-Oos. Dagstap 12Km
6 en 8km opsies.
R
2022/05/20 Vr. 2022/05/22 So. 202205REN Rhenosterpoort. **
Organiseerder: Corrie
Alma. Basiskamp.
2Nagte
Plek vir 20. R390(lede
R420(Nie-Lede)
2022/06/04
Saterdag.
DAGSTAP Voortrekker Monument
Pretoria Dagstap 9.1Km R
2022/06/07
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/06/16 Do. 2022/06/19 So. 202206QUE Queen Rose. **
Organiseerder: Magda
Baberton. Basiskamp.
3Nagte
Plek vir 17 geboek.
Kan nog neem.
R840(Lid)
R880(Nie-Lid)
2022/07/02
Saterdag.
DAGSTAP Faerie Glen
Pretoria Dagstap 5.7 Km R
2022/07/05
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/07/22 Vr. 2022/07/24 So. 202207IDW Sokeng.
Organiseerder: Dave
... Basiskamp.
2Nagte
Plek vir ... persone.
R(Lid)
R(Nie-Lid)
2022/08/02
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/08/06
Saterdag.
DAGSTAP Hedianga
Pretoria Dagstap Km R
2022/08/19 Vr. 2022/08/21 So. 202207MET Deelfontein roetes
Organiseerder: Elsabe
Vredefort/Parys Basiskamp.
'Bushcamp @ Deelfontein
2 Nagte
Plek voorlopig vir 12 geboek. R390(Lid)
R420(Nie-Lid)
2022/09/03
Saterdag.
DAGSTAP Roodeplaatdam [ED]
..Afgestel..
Pretoria Dagstap Km R
2022/09/06
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/09/24 Sa. 2022/09/30 Vr. 20229KHO Khomas Hochland **
Organiseerder: Dave
Windhoek, Namibia. Rugsak
of slenterstap met rou kos voorsien.
.... Ongeveer N$3150
2022/10/01
Saterdag.
DAGSTAP Rosemary Hill [MS]
Afgestel. Geen belangstelling.
Oos van Pretoria Dagstap 0 Km R
2022/10/046
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/10/21 Vr 2022/10/23 So. 202209EAG Eagle Cove @ Kumbagana
Organiseerder: Elsabe
Magaliesberg. Basiskamp. 2Nagte R...(Lede)
R...(NieLede)
2022/11/01
Di. 19:00
  Stapvergadering PRETORIA MARATHON KLUB      
2022/11/05
Saterdag.
DAGSTAP Rietvleidam
Begeleide stap. (Magda)
Pretoria Dagstap ~8 Km R150 stap +
R68 reservaat Toegang
2022/11/18 Vr 2022/11/20 So. 202211TAA Wathaba
Organiseerder: Corrie
Machadodorp Basiskamp. 2Nagte
Kiepersolkamp
Vasgemaak R570(Lede)
R600(NieLede)
2022/12/03
Sa. 12:00-
  Klub-Afsluiting @Pretoria Marathon Klub. Bring en Braai
Prysuitdeling/kuier.
   
2022/12/28 Wo 2022/12/31 Sa. 202212SL1 Strandloper : Groep1
Organiseerder: Anna-Marie
Kwelera; Oos-Kaap Groep 1 VOL Maks 12 persone R1030(Lede)
R1060(NieLede)
2022/12/29 Do. 2023/01/01 So. 202212SL1 Strandloper : Groep2
Organiseerder: Anna-Marie
Kwelera; Oos-Kaap Groep 2 VOL Maks 12 persone R1030(Lede)
R1060(NieLede)
STAPROETE ORGANISEERDERS vir 2022
Naam Epos Sel
Elsabéduringe@elections.org.za082 320 3430
Anna-Marieamlotter15@gmail.com082 334 1323
Dave davidhale65@gmail.com084 614 1144
Corrieinfo@elaesthetica.com071 640 1854
Magdamagda@sabrina.co.za083 268 6841
MariusMariusStanderPTA@gmail.com083 305 6223
Die klubbestuur behou die reg voor om enige inligting op kort kennisgewing te verander.
Stappe mag gekanseleer word of geskuif word a.g.v te min belangstelling, besprekings probleme, weersomstandighede of enige ander rede (soos bv COVID19).

Indien u enige inligting opmerk wat verkeerd is, kontak asb die webmeester.